Beskikbare Volwasse Matriek Programme

Volwasse Matriek - Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat

Wil jy jou Matriek voltooi? Jy kan met die hulp van Matric College. Om te kwalifiseer, moet jy aan die volgende vereistes voldoen:

  1. 21 of ouer wees. Jy mag aansoek doen op die ouderdom van 19, maar jy moet 21 wees waneer jy die finale eksamen skryf.
  2. Jy moet ‘n Graad 9 kwalifikasie het, of  ‘n kwalifikasie wat gelykstaande aan Graad 9 is

Wat Is In Die Kursus Ingesluit?

  • Al jou boeke is ingesluit
  • Jou boeke word by jou wooning afgelewer
  • Jy kry die kans om met n gekwalifiseerde tutor die komminikeer
  • Daar is geen verassings met ons kurses pryse nie
  • Daar is hulpbronne, en ons help met jou eksamen registrasie
Volwasse Matriek Infographic

Matriek Opgradering - Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat

Matriek Opgradering is vir Matriek studente wat hul uitslae wil verbeter of om hul Matriek te slaag. Om te kwalifiseer vir hierdie kurses, moet jy aan die volgende vereistes voldoen:

  • 21 of ouer wees. Jy mag aansoek doen op die ouderdom van 19, maar jy moet 21 wees waneer jy die finale eksamen skryf.
  • Graad 12 kwalifikasie. Jy mag aansoek doen met enige Matriek resultate.

Wat Is In Die Kursus Ingesluit?

  • Al jou boeke is ingesluit
  • Jou boeke word by jou wooning afgelewer
  • Jy kry die kans om met n gekwalifiseerde tutor die komminikeer
  • Daar is geen verassings met ons kurses pryse nie
  • Daar is hulpbronne, en ons help met jou eksamen registrasie
Matriek Opgradering Infograph